Rustenburg, South Africa
248 Beyers Naude Dr
N/A
+27 145927135
Super friendly and helpful
like
Ek het tans vyf eiendomme by munsolve. hulle moet my voorsien van die maandelikse state en nagaan dat dit korrek is. hulle het op een rek. 1862.84 tekort gevind by die rustenburg mun. op 20 maart 2020. nog geen verdere vordering. van die 5 state wat ek moet kry het hulle twee gestuur na my navraag. toe ek dit oopmaakwas dit bl 1 en 2 van dieselfde rek. twee dae later het ek nog n staat ontvang. nou is daar nog drie state kort wat ek nog moet betaal. hulle se hulle het alles aangevra en het net dit gekry. ek het hulle aangestel en betaal om hierdie werk vir my te doen, maar ek moet in elkgeval dit self doen. HULLE SIEN MY NIE WEER NIE.
Deli
The best companies in the category 'Deli'